197.242.68.122
Adv. Pieter Holl Gave The Following Feedback: | Referrals | Olympic Academy Of Driving | Pierre Van Ryneveld, Centurion


Geagte Reinhard en Dino

Baie dankie vir die puik diens wat Olympic Academy of Driving vir ons gelewer het die afgelope paar maande.

Al die lesse en die geld was alles die moeite werd gewees.

Baie dankie aan Dino wat altyd op tyd was met al die afsprake en sy leiding met lesse. Ek het nie die geduld met dit nie!

Ek kan julle beslis aanbeveel aan enige iemand wat van julle dienste gebruik wil maak.

Weereens Dankie!